DIE flou vroegoggendson het teen die oop vensters van die leë kantoorgebou oorkant my weerkaats. Ek het buite Lucy, die Ethiopiese restaurant in Langstraat, sit en koffie drink.
Sommer so op die sypaadjie, 'n sofa en twee stoele. Dié bekende eetplek is vir nou eers toe, maar buite bedien hulle nog boeretroos en dalk 'n ou karmenaadjie.
Dit is koud. Die swart koffie se stoom dwarrel soos daardie hartseer rokie wat jy by die krematorium se skoorsteen sien uitwarrel. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.