“DIE lewe is alleen draaglik as ’n mens ’n bietjie dronk is.”
Uys Krige was nie verkeerd nie en baie van ons stem heelhartig en volmondig met hom saam, maar in hierdie bitter dae bring ’n droë rooi nie dieselfde soort verligting as ’n Peppermint Crisp nie.
Ek het nie 'n suikertand nie. Ek hou selfs nie van Belgiese of Switserse sjokolade nie – te romerig. ’n Bitter Lindt kan ek verduur, maar daardie plat stafie Peppermint Crisp met sy bros groen hart is wat dié bitter dae nodig het. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.