‘Pypdroom,’ sê jy, Max du Preez?

KAAPEXIT

‘Pypdroom,’ sê jy, Max du Preez?

PHIL CRAIG, mede-stigter van die Cape Independence Advocacy Group, reageer op Max du Preez se rubriek waarin hy afstigting 'n pypdroom genoem het.

  • 07 Augustus 2020
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 23 van 29
  • Phil Craig

“DIEGENE wat sê dat dit nie gedoen kan word nie, word gewoonlik onderbreek deur andere wat dit doen.” – James Baldwin

Max du Preez se onlangse artikel onder die opskrif “Pypdrome oor ’n wegbreekstaat vir wit en bruin” was ’n insiggewende dog diep ironiese stuk. Daarin ontbloot Max die “Achilleshiel” van die Kaapse onafhanklikheidsbeweging soos hy dit sien en takel hy kritieke kwessies oor verteenwoordiging, die vermoë om ’n verlaat-referendum te hou, en die oënskynlik onoorkomelike uitdagings van die grondwetlike proses.

As medestigter van die Cape Independence Advocacy Group (CIAG) wens ek dat ek kon sê hy is nie korrek nie, maar in byna elke opsig is hy. Om die waarheid te sê, sy artikel behoort verpligte leesstof te wees vir onafhanklikheidsbewegings; die grondslag van ’n onafhanklikheidshandboek. Maar juis hierin lê die probleem. Die onderliggende sentiment in Max se artikel is die onvermoë van oorwegend wit Afrikaners om die groter konteks van onafhanklikheid te begryp, hul onvermoë om buite hul wit wêreld te sien, hul veronderstelde en onopregte belangstelling in die Kaapse kleurlingbevolking, en dat hulle in die beweging gekoöpteer word. Tog, wat doen Max self?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.