Van duiwekos tot polenta, styf, sag, krummel, nat: Lesers...

TERUGVOER VAN LESERS

Van duiwekos tot polenta, styf, sag, krummel, nat: Lesers gooi mielies oor erfenis-pap

MAX DU PREEZ het vandeesweek in sy bulletin geskryf oor sy liefde vir mieliepap – sy erfenis – en duidelik is daar baie lesers wat net so sterk soos hy daaroor voel. Hier is ’n paar van die briewe (sommige effens verkort).

  • 25 September 2020
  • Vrye Tyd
  • 8 min om te lees
  • artikel 23 van 28

En jy praat niks eers van putu (Zoeloe) of pogoxlo (Xhosa) met ubisi na usugela (melk en suiker) nie. Daardie vanilla-smaak is uniek en 'n bord daarvan span die kroon bo poustousties. – Jean Blom

Come to Cavendish Square in Claremont at Nando's and have chicken livers and pap for R39. (They serve nice white pap as a side with anything. In the beginning you had to fight the staff for the pap, but now they make enough!)

Then go down to Wellness Warehouse and purchase Truefood yellow mealie meal for R44.95 (sadly not “grof" but still nice)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.