Is nierassigheid nou ‘die DA se beleid’?

LANKAL BOUBLOK TEEN RASSISME

Is nierassigheid nou ‘die DA se beleid’?

Almal het skielik nou vergeet waar die basiese visie van ’n nierassige eenheidstaat ontstaan het, skryf Eugene Coetzee.

  • 25 September 2020
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 22 van 28
  • Eugene Coetzee

PROF. ADAM HABIB skryf onlangs in die Daily Maverick die volgende oor die EFF se fascistiese aanslag op die nierassige, grondwetlike demokratiese orde in Suid-Afrika: “... political formations betray an astonishing level of ignorance of South Africa’s political history, let alone its liberation traditions. It should come as no surprise that the language of many who engaged, ironically regurgitated the very theories which inspired racism and colonialism.”

Dit is ook duidelik uit die histeriese polemiek wat nou weer ontstaan het oor die “DA se beleid van nierassigheid” wat by sy onlangse kongres herbevestig is en waar die ANC se rasgebaseerde “swart bemagtigingsbeleid” formeel laat vaar is. Dit is asof die hele politieke establishment, analiste, kommentators en die media ewe skielik vergeet het waar die basiese beginsel en visie van ’n nierassige eenheidstaat ontstaan het. Die DA is kwansuis besig om “klassieke, liberale ideologiese suiwerheid” bo die (suiwer populistiese) politieke stryd vir “swart stemme” te plaas. Dit is moeilik om so ’n siniese wanvoorstelling te verstaan wanneer nierassigheid so ’n fundamentele en basiese boublok van die ideologiese stryd teen rassisme en apartheid was.

In die woorde van Robert Sobukwe ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.