Maak Jamie Oliver se vis en tjips

VINNIG

Maak Jamie Oliver se vis en tjips

Dis ’n heerlike verneukspul met spekkrummels, ertjies en ’n blitsvinnige kruisementsous. Die resep kom uit JAMIE OLIVER se nuwe boek, 7 Ways.

Vis-en-tjips-verneuk

Genoeg vir 4
Klaar in 45 minute

800 g aartappels
olyfolie
sout en peper
1 reep gerookte spek
100 g ou brood
50 g meel
1 groot werfeier
4 x 125 g wit visfilette, met die vel aan, van ’n volhoubare bron
500 g bevrore ertjies
30 g kruisement
rooiwynasyn
ekstra suiwer olyfolie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X