IN die ou Kaapstadse dae het ons Saterdae met plesier in die lange Langstraat opgestap na die tweedehandsboekwinkels. Want hier was skatkiste vol boeke, van klein volumes tot pamflette uit die ou dae, weggooi-literatuur wat niemand meer wou hê nie.
Clarke’s Bookstore was eerste. Stap verby die voorste tafels, op met die trap na die boonste klein verdieping met sy ou houtvloer en daar staan die boekrakke vol kookboeke. Halleluja!
Geen feinschmecker op soek na die beste kaaskoek en nie één tannie wat ooit tot bo kon klim om ’n goeie ou resep vir boontjiebredie te soek, kon gelukkiger wees as hierdie skrywer in haar soeke na die gedrukte woord oor kos nie. Kookboeke maak kokke gelukkig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.