Nettie gaan groot met vakansiekos

FYNPROE

Nettie gaan groot met vakansiekos

NETTIE PIKEUR haal die groot potte te voorskyn, want dis daardie tyd van die jaar wanneer baie mense saam wil eet. (Net nie só saam dat julle mekaar met die virus aansteek nie.) Raad, resepte en waarskuwings volg.

TENSY jy ’n spysenier is, kan groot maaltye vir familie en vriende probleme skep. Of uitdagings; dis mos die nuwe gonswoord. Dis nie net ’n kwessie van bestanddele verdubbel of verdriedubbel, groter potte koop en trae familielede nie – ons is mos met vakansie!

Groot kos verg groot potte wat nie onder gaan aanbrand nie. Hierdie Pikeur het haar destyds lelik vasgeloop by die maak van ’n pot kerrie vir 20, met duur topklas-lamsvleis deur ’n wynvrou geskenk. Pa se ou staatmaker-kerrieresep was prima, behalwe vir een ding: Ek het nie geweet jy kan nie 10 lepels borrie in een pot byvoeg nie.

Die kerrie was galbitter. Ek moes dit alles weggee en van voor begin.        ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.