LEES TOT JY LÊ
#BOEKBEDONNERD NR. 10 | Rillers, resepte, reisverhale en Karin & Karen
Hier is ons tiende aflewering van ons boekeblad-wat-nie-’n-boekeblad-is-nie, saamgestel deur ANNELIESE BURGESS. Hierdie week het ons vir jou sewe boeke, van reisverhale en resepte tot rillers en aktuele onderwerpe, elkeen van hoek tot kant deur een van ons span gelees.

Deel
GESPREK | ’n Bruin storie
Ná drie gesprekke in 'n bruin stoel vra Hanna Kamfer of die uitgewerye wat skielik nou so lekker woke raak en moeite doen om bruin skrywers te soek, miskien hulle nette bietjie verder as bruin armoede kan sprei.
Ek het nou die dag ’n bruin komstoel present gekry wat niemand meer wou hê nie, seker omdat die leer begin skif op die armleunings. In die afgelope week het drie gaste by verskillende geleenthede in hierdie stoel gaan sit; twee het oor bruin kwessies gepraat en een oor “wokeness”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.