Amerika het Rudy Giuliani, Suid-Afrika het Dali Mpofu en Muzi Sikhakhane – regslui wat spesialiseer in politieke teater en intrige eerder as in hulle eie vakgebied.
Buite hulle eie ondersteunersgroep word dié drie meestal met ’n skud van die kop en die rol van die oë bejeën, maar hulle volgelinge sien hulle as slim en dapper helde.
My vriende in die regsberoep gaan dalk sê Sikhakhane is darem nie heeltemal in dieselfde geselskap as Rudy en Dali nie, maar ek wil hulle daaraan herinner dat die hele drama rondom die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se kwansuise “rogue unit” se wortels in ’n siniese politieke truuk en hoogs onetiese verslag lê wat Sikhakhane opgestel het – en steeds weier om terug te trek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.