EEN middag in Montagu bied ons ou vriendin Lil Hulley ’n gereg van boontjies, worsies en stukkies beesvleis in ’n geurige sous aan. Vreeslik lekker en totaal onbekend.
Dis feijoada, verduidelik Lil. Uit Mosambiek, sy was mos ’n “bush baby”, letterlik onder ’n boom gebore en hulle het baie sulke kos geëet. En wat is die heerlike spesery daarin? Dis komynsaad, sê Lil.
By verdere navraag kom ek agter dis Portugees-Afrika se kos, maar dit kom oral voor waar die Portugese eens geheers het – van Mosambiek tot Goa, Brasilië, Macau en Kaap Verde. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.