DOPBEDONNERD Nr. 11 | Blikbekers en borrels

SALUT

DOPBEDONNERD Nr. 11 | Blikbekers en borrels

Dopsteek is 'n wye en soms droewe land. In hierdie aflewering van Dopbedonnerd reis ons van 'n stowwerige jaart in Mosambiek tot by Harry's Bar in New York; maak 'n draai in die Overberg, en bring eer aan die vrolike vroue wat voortreflike vonkelwyne maak. Edith Piaff, Karen Zoid en die Red Hot Chili Peppers reis mee. En in die derde hoofstuk van Wynskool verduidelik SAMARIE SMITH hoekom jy voordat jy begin proe, eers moet weet waar jou wyn vandaan kom. Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

  • 26 Februarie 2021
  • Vrye Tyd
  • 16 min om te lees
  • artikel 11 van 31

’n Blikbeker vol skop

Onder 'n pomeloboom in 'n stowwerige jaart in Mosambiek het Hanlie Gouws so byna haar gat gesien met 'n drankie soos plofstof – en dalk selfs gevaarliker as die mynveld waarin sy die vorige dag per ongeluk beland het. 

In my studentedae het ek vrywilligerwerk op lekker plekke in die res van Afrika gedoen. Dit was so 'n uitruilskema waar jy saam met studente van daardie land gewerk het en in die plaaslike gemeenskap bly, wat beteken daar is interessante mense, interessante kos, en interessante drank...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.