POLITIEKE NOTABOEK | Cyril moet die pyn vat en die ...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Cyril moet die pyn vat en die CR17-bankstate wys

MAX DU PREEZ skryf oor die voor- en nadele van 'n openbaarmaking van Cyril Ramaphosa se vet spaarvarkie vir die Nasrec-verkiesing in Desember 2017, oor die handsakslanery tussen die ANC-faksies en oor die aard van belasting.

DALK moet Cyril Ramaphosa maar die pyn vat, as daar gaan wees, en die bankstate vir sy CR17-verkiesingsveldtog openbaar maak. Dit is steeds die plank waarmee sy vyande hom die hardste slaan en dit gaan nie ophou nie.

Of is daar dalk êrens op die state 'n liederlike geheim of twee wat te veel skade kan aanrig?

Die RET-kliek in die ANC raas elke liewe dag oor die bankstate op sosiale media en elders. Die EFF doen dieselfde, en gaan op 16 Maart die Pretoriase hooggeregshof vra om die bankstate openbaar te maak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X