Nee, ons wil nie regtig woonwapark-bestuurders na SA lok nie

KRITIEKE VAARDIGHEDE UIT DIE BUITELAND

Nee, ons wil nie regtig woonwapark-bestuurders na SA lok nie

Sonder sekere skaars vaardighede uit die buiteland gaan Suid-Afrikaanse besighede aanhou sukkel om die regte mense aangestel te kry om die ekonomie te laat groei, en die regering sal baie beter moet vaar om dié proses te laat werk, skryf HANLIE GOUWS en HUGO PIENAAR.

  • 26 Februarie 2021
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 9 van 31
  • Hanlie Gouws & Hugo Pienaar

BINNELANDSE sake het verlede week die voorgestelde lys van 126 beroepe waarvolgens buitelanders met 'n kritieke vaardigheid ingevolge die Wet op Immigrasie aansoek kan doen om 'n visum om in Suid-Afrika te kom werk, vir kommentaar gepubliseer. 

Die lys, wat twee jaar laat gepubliseer is, is om die minste te sê met 'n gebrek aan entoesiasme deur kenners begroet.

Die burokratiese rompslomp van die immigrasieproses vir buitelanders met skaars vaardighede het oor vele jare die proses in die wiele gery. Dit maak dit moeilik vir besighede om die regte mense aangestel te kry, en strem ekonomiese groei. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.