Bietjie vir jou, bietjie vir my ... Dié week se dopstories is almal wynstories. Die omroeper JOHAN RADEMAN deel sy rooiwynreis van shiraz na pinotage. MELVYN MINNAAR vertel van twee nuwe etikette waarby werkers betrek word, en gaan draai by Lemburg, tuiste van die onuitspreekbare maar ryk en dartelende Hárslevelü. In Wynskool #6 verduidelik SAMARIE SMITH onder meer wat dit beteken as jou wyn soos 'n nat kartondoos ruik, en drie voorste wynmakers sê waarvoor jy dié naweek by Strauss & Co se aanlyn veiling moet bie. Tussendeur luister ons na musiek van wyd en syd – van The Weeknd tot by ANTON GOOSEN, natuurlik. Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.
Werkers in die voorste linies van wingerde en wynkelders is in ’n liga van hul eie, skryf Melvyn Minnaar. ’n Mens kan wel glo dat as wyn ’n libasie van die gode of die hemele is, hulle met ’n baie belangrike taak doenig is.
Nie dat ons wyndrinkers altyd ’n behoorlike heildronk op daardie belangrike mense instel nie. (Ons kan net bid hulle word ordentlik betaal en woon gerieflik. Hulle is waarskynlik te bedrywig met hul aardse take om aan unies te dink, al is daar ’n klompie organisasies wat hul belange soms behartig.)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
TJORTS
DOPBEDONNERD nr. 14 | Klein bietjie wyn

Deel
Wyn se Wonderwerkers

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Annelize Visser
JoernalisAnnelize Visser is ’n skrywer en vertaler en was tot in 2021 lid van die Vrye Weekbladspan. Sy werk tans as storieverteller by ’n internasionale gesondheidsorgprojek. Sy woon in Darling, maar vermoed sy is nie regtig vir die platteland bestem nie.