Dopbedonnerd nr. 15 | Die cocktail remix

MAG HY VAL WAAR HY WIL!

Dopbedonnerd nr. 15 | Die cocktail remix

Saam met die vryheid om te reis is ons voorlopig die lughawe-Bloody Mary-met-ontbyt kwyt, maar dis maklik en lekker om by die huis te maak. En terwyl die skemerkroeg nou so vroeg al oop is, is hier ook resepte vir onder meer 'n klassieke sjampanje-cocktail, negroni en whiskey sour. Als word voorgesit saam met die beste song ooit deur Tina Turner. MELVYN MINNAAR skryf oor wyn en welsyn, en die lekker wyn wat weerskante van die Polkadraaipad gemaak word, en SAMARIE SMITH is voor in die klas vir die sewende aflewering van #WYNSKOOL. Saamgestel deur ANNELIZE VISSER.

#skemerkroeg | Die beter Bloody Mary

Alles oor 'n skemerkelkie wat mens selde ná skemer drink, veral nie op 'n vliegtuig nie. 

Wat is daarin? Tamatiesap, Tabasco, worcestersous en vodka is die basiese bestanddele – maar, skryf Victoria Moore in How To Drink, daar is ook voorstanders van chilli-souse, beesvleis-consommé, wasabi, peperwortel en selderysous...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X