HOE weet ’n Stellenbosse boykie hy’s bekend? Wanneer sy naam op ’n wynetiket pryk. En ’n Gautenger? Wanneer die venynigste brandrissiesous in die omtrek sy naam dra. ’n Vlamsous in ’n kompakte fles. ’n Veegsel daarvan gee woema, maar moet dit nie onderskat nie. ’n Bietjie soos met die bekende omroeper en televisiepersoonlikheid self.
Die voordeur swaai wyd oop. Rian van Heerden is nie ’n groot man nie, maar sy teenwoordigheid vul die ruimte.
“Welkom, dankie vir die kuier!”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.