FYNPROE
Hoenderpastei met hasies op, of spinasie-fillo in ’n broodpan
As jy eers jou eie pastei gemaak het, eet jy nooit weer daai plastiek-paais by die kafee nie, skryf NETTIE PIKEUR in Vrye Weekblad van 10 Julie 1992. Sy vertel ook van Rina Pont se kookboek oor wildsvleis, wat destyds ongeveer R40 gekos het.

Deel
NOU die dag kry ek weer Ius vir regte egte pastei, en wonder oor die armsalige poliesman wat ek gereeld in die tou sien staan by die smerige kafee. Hy wag gedwee vir sy middagmaal van paai en coke.
Pity the poor pleeceman, hy kry seker net regte pastei as hy Krismis by sy skoonma gaan eet of dalk dink hy daardie klei-pasteie met die sooibrandvulsel is hoe pastei maar smaak.
'n Keurig gebakte pastei is 'n plesier en 'n kunswerk. Jy het 'n groot keuse van vulsels, van die klassieke hoender-en-ham, korrek gegeur met witwyn en lourierblare, die romerige sous verdik met eiersago, tot 'n outydse wildspastei wat jy voorsit met kweperjellie en geelrys en rosyne...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Nettie Pikeur
RubriekskrywerNettie Pikeur is Vrye Weekblad se oorspronklike kosskrywer.