Omie Atjar, antie Blatjang en niggie Sambal

FYNPROE

Omie Atjar, antie Blatjang en niggie Sambal

As die leë bottels Mrs Ball's begin ophoop, is dit tyd vir blatjang kook! Ons monde water opnuut vir hierdie vier resepte van NETTIE PIKEUR wat op 19 September 1990 in Vrye Weekblad verskyn het.

BOTTELS vol Mrs Ball's-blatjang is lankal 'n moet in ’n reistas wat oorsee gaan na die bannelinge, saam met die gerookte snoek en bos proteas.

Mense word tranerig van verlange na blatjang. Hoe kan 'n mens anyway kerrie voorsit sonder blatjang? Of 'n ordentlike sosatie?

Toe gaan snuffel ons 'n paar geliefde resepte uit en begin oplees oor blatjang, atjar en sambals...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.