OP 'n Woensdagmiddag ná werk doen ek sommer 'n pizza by Blikkie op die bult, laat weet Kobus van der Merwe van Wolfgat-restaurant my. “Ons kan sommer daar gesels.”
Toe ek vroeër 'n ou omie vra hoe hy sy ete by Wolfgat geniet het, antwoord hy my reguit en eerlik: “'n Man kan net soveel onkruid op een dag eet en dan raak jy honger.”
Andersins vat hy al die pryse en lofsange met 'n knippie sout en 'n glas wyn; die kritiek met 'n kleiner knippie sout en 'n bietjie voller glas wyn. Lofsange en kritiek bring dieselfde stel probleme, druk en verwagtinge, onnodige goed as jy eintlik net wil hê mense moet jóú Paternoster proe. Die Weskus soos jy hom sien en ruik en luister...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.