Ons man in Moskou, die silwer splitsers, mesmakers van Mzansi en ...

LEWENSREISE

Ons man in Moskou, die silwer splitsers, mesmakers van Mzansi en ’n reis na verganklikheid

Ses van die beste uit ons Vrye Tyd-afdeling: dáárdie stories wat nie gaan oor die politiek nie, maar eerder oor die lewe en liefde en lekker eet.

  • 22 Desember 2021
  • Vrye Tyd
  • 4 min om te lees
  • Artikel 18 van 27
  • Vrye Weekblad

’n Reis na die verlede en die troos van verganklikheid

In 'n week van geweld en verwoesting vertel Anneliese Burgess oor 'n reis na die verlede en die binne-buite-roereier van brokkies behoort en alles-is-vreemd. Maar uiteindelik is daar troos in die onvermydelikheid van ons eie verganklikheid.

Voor dié venster het my lessenaartjie gestaan. Nou is daar net 'n gat – die ou staalvensters wat rooi geverf was, onthou ek, is uitgekap om iewers anders diens te doen. Die berg lyk dieselfde deur die raam van gefrommelde baksteen. Soos toe ek as tiener hier traag gesit en huiswerk doen het en gekyk het hoe die son smiddae stadig teen die rante uitkruip. En hoe ek elke keer gewens het die dag kon langer wees. Ek herken die klipkontoere en die tossels bos (doer bo is die ou man met die frons en die plat neus in die gevoude groewe van die krans)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.