Hoop op ’n missepaalhuis
Begin November het Anastasia haar in 'n tou by 'n verkiesingsentrum bevind om te stem al laat die spul politieke figurante, wannabe bewindhebbers wat net trieks en toertjies uitdeel, haar koud. Maar in die reën het 'n vrou gestaan wat al van 1994 af hoop. Hoop op ’n huis met glasvensters en ’n dak wat nie lek nie. Want dis wat die politici mense belowe met die hoop dat die mense vir hulle sal stem. ‘Misieker omdou hulle ons dié slag. Misieker word dit dié slag beterder.’
Klik hier onder om die volledige artikel te lees:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.