FW de Klerk: in die geskiedenisboeke, kleivoete en al
Julius Malema en sy soort kan maar kraai soos hulle wil ná De Klerk se dood, dié laaste apartheidpresident se naam is in die geskiedenisboeke vasgesement as die man wat toe uiteindelik die doodsertifikaat van apartheid as staatsideologie onderteken het.
As De Klerk voor 15 Augustus 1989 gesterf het, sou min mense daarvan kennis geneem het en sou net die doodsberigte in die Afrikaanse koerante iets positief oor hom te sê gehad het. Dit was die ses jaar daarna wat van hom ’n nasionale en internasionale figuur gemaak het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.