WAKKERBLY-LEESSTOF
BOEKBEDONNERD nr. 33 | 11 van die beste uit die slagveld van kinderjare en stapels noir
Sy het lekker gelees die afgelope vakansie, sê DEBORAH STEINMAIR. Sy het nie eens een reeks op Netflix gekyk nie – net na die vuur gestaar en gelees. Haar allergunsteling was Kompoun deur Ronelda S. Kamfer, gevolg deur Crossroads van Jonathan Franzen. En natuurlik het sy, vir ontvlugting, ’n hele paar noirs, rillers en misdaadromans verslind.

Deel
Kom kuier saam by ons Stilbaai-boekefees!
Voor ons afskop met ons resensies, groot nuus. Ons hou die naweek van 25 tot 27 Februarie 'n boekefees op Stilbaai en almal is genooi!
Ons skop die Vrydag-aand af met 'n gesprek tussen Max du Preez, Anneliese Burgess en Anastasia de Vries oor hoe “ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land" – soos Johannes Kerkorrel dit meer as 20 jaar gelede al gestel het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.