‘The Gilded Age’: Fiksie én feite in bitsige stryd om sosiale status

NUWE KOSTUUM-DRAMAREEKS

‘The Gilded Age’: Fiksie én feite in bitsige stryd om sosiale status

Die heerlik bitsige stryd tussen die ou orde en nuwe geld in die Amerikaanse kostuum-dramareeks ‘The Gilded Age' hou aanhangers van historiese fiksie deesdae Dinsdagaande voor die televisie vasgenael. Dit was ’n era van bo blink, onder stink, skryf ILZA ROGGEBAND.

“THE Cloetes only talk to the Van der Bijls, the Van der Bijls only talk to the Graaffs and the Graaffs only talk to God.”

Hierdie sêding onthou ek van kleintyd wanneer my ma en my ouma oor Kaapstad van desjare gelede gepraat het. Veral die uitspraak van die vanne was vir my skreeusnaaks. Die Cloetes was “Kloeties”, die Van der Biljs was “Wanderbaails” en daar was ’n paar ekstra a’s in die “Graaaaaffs”.

Sien, my oupa Jannie Schietekat het op die plaas Bosmansdam grootgeword. Die buurplaas was De Grendel. Ja, dié De Grendel van sir David Pieter de Villiers Graaff en lady Eileen Graaff wat nog steeds daar duskant Bothasig buite Kaapstad lê. Die oorgeërfde titel is nou by die vierde sir De Villiers Graaff. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.