SATERDAGAAND ontmoet Gielie, een van my nuwer vriende, my jeugvriendin Shellie. Hulle ouderdomme verskil ongeveer 20 jaar. Daar is aanklank en ’n gevoel van bekendheid. Hy vra uit oor waar ons grootgeword het. Later WhatsApp hy om te hoor wat haar ouers se name was. Ja, haar ma en sy ouma was beste vriende. Haar ouers het vroeër in ’n ander provinsie in die huis gewoon waaroor hy geskryf het vir die publikasie Willem Pretorius iewers, êrens.
Toe die eerste voëltjies begin sing, lees ek op BestLifeOnline.com ’n artikel oor toeval.
Ons ganse heelal, reken hulle, kan as ’n toevalligheid beskryf word. Ons bestaan glo binne ’n belaglik onwaarskynlike vals vakuum wat enige oomblik kan inmekaarsak as dit met ’n ware vakuum in aanraking kom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Freud en die agterplaas van die bewussyn