×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
BOEKBEDONNERD #36 | 9 boeke wat by ons bly spook

ONVERGEETLIK EN ONNEERSITBAAR

BOEKBEDONNERD #36 | 9 boeke wat by ons bly spook

Hierdie week kies DEBORAH STEINMAIR en ANNELIESE BURGESS elk 'n paar boeke wat 'n merk op hulle gelaat het.

  • 18 Maart 2022
  • Vrye Tyd
  • 18 min om te lees
  • Artikel 5 van 27
  • Deborah Steinmair & Anneliese Burgess

Deborah se stapel

Ek haat dit om gunstelingboeke te moet kies. Daar is heeltemal te veel, biblioteke vol, wat hand opsteek.

Die boeke wat by my bly spook, is biografieë of gefiksionaliseerde biografieë. Ek wil altyd weet van mense. ’n Biografie is natuurlik dikwels maar hoorsê en bespiegeling wat as evangelie opgedis word; daarom hou ek van faksie, waar feite en fiksie verleidelik saamgeklits word. As jy vernaam wil klink, noem jy dit roman-à-clef – waar ware mense en gebeure weergegee, maar name verander word. Dis vryer en skets dikwels ’n sinvoller prentjie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X