PRAATJIES MET BEKENDES
Ons gesels met Rian van Heerden, aanbieder van ‘Sex in Afrikaans’
SANET OBERHOLZER het uitgevind wat dié TV- en radiopersoonlikheid doen om homself besig te hou, watter boeke en kuns hy geniet en wat sy droomvakansiebestemming is.

Deel
RIAN VAN HEERDEN is al lang jare op die vermaaktoneel. Hy vermaak tans sy lojale volgelinge op Scenic Drive with Rian op Jacaranda FM en is ’n bekende gesig op TV. En dan is daar die hipersuksesvolle Sex in Afrikaans op Showmax, waarvan hy ook die vervaardiger is. In dié kontroversiële program gesels vier Afrikaanse paartjies en twee enkellopendes sonder skroom oor hulle sekslewe. Die ses episodes fokus op sekswerkers, seksspeelgoed, pornografie, swinging, BDSM en fetisj.
Ons het met Rian gesels om uit te vind wat is op sy kulturele radar.
Wat kyk jy?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel