Hoe ’n gewaagde Afrikaanse skop-skiet-en-donderreeks op Netflix ...

LEKKER OM TE STROOM

Hoe ’n gewaagde Afrikaanse skop-skiet-en-donderreeks op Netflix beland het

Plaaslike uitsaaiers het hulle neus opgetrek vir Ludik, selfs met Arnold Vosloo in die hoofrol. Toe gaan verkoop die vervaardigerspan dit aan Netflix, en nou gaan die hele wêreld dit kan kyk. GILL GIFFORD het met Vosloo en die span gesels.

  • 03 Augustus 2022
  • Vrye Tyd
  • 3 min om te lees
  • artikel 5 van 9
  • Gill Gifford

’N ROLPRENTDRAAIBOEK wat nege jaar lank op ’n rak gelê het, is gereïnkarneer as Netflix se eerste internasionale reeks in Afrikaans nadat plaaslike uitsaaidienste hulle neus daarvoor opgetrek het. 

Die skop-skiet-en-donderreeks Ludik, wat in Pretoria verfilm is, begin vandeesmaand op die stroomdiens en word verkoop as “die nuwe Ozark”.

Die reeks van ses episodes gaan oor Daan Ludik, wat sy empire weer op die been probeer kry. Arnold Vosloo is in die titelrol, en ander Suid-Afrikaanse swaargewigte in die rolverdeling sluit in Rob van Vuuren, Diaan Lawrenson, Lizz Meiring en Zane Meas. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.