Dis weer tyd om oor die verkeer te brom

WILDE WESTE OP SA PAAIE

Dis weer tyd om oor die verkeer te brom

'n Enkele dag in Gauteng se verkeer ontlok 'n tipe nostalgie aan daai stil maande toe Covid-19 ons na 'n kantoor in die spaarkamer gedwing het, skryf PIETER VAN DER MERWE.

DIÉ een is vir al die motoriste wat die padreëls gehoorsaam!

Meer as twee jaar van verkeervrye genot het vir baie van ons in die laaste ruk tot ’n skielike en ontstellende einde gekom. Soos ’n trompop botsing om ’n draai was dit verby voor ons kon ...

Nie om te insinueer dat die Covid-pandemie enigsins genotvol was nie, maar ’n enkele dag in Gauteng se verkeer ontlok ’n tipe nostalgie aan daai stil maande by die huis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.