×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Rissiepit, my chilli love, brand jou mond van lekkerkry?

FYNPROE

Rissiepit, my chilli love, brand jou mond van lekkerkry?

Rissies is nie net vir eetplesier nie, maar is ook medisyne, het NETTIE PIKEUR in 1992 vertel. Sy gee ook ’n resep vir visfilette met rissiesous.

’N KAPENAAR kwyn van verlange na ’n rissie. Dis seker ons Maleise en Indiese erfenis, maar sonder ’n flenter rissie of ’n knippie chilli powder in die huis smaak kos agteruit. Nou die dag was daar weer so ’n tekort aan rissies in die Kaap, en dit het my verstom hoe ek van winkel tot winkel, van die Parade tot die stalletjie op die stasie, myle en myle loop en soek na die brandgoed vir my bredie.

Ek het al gesien hoe ’n waardige dame, op haar mooiste vir die Vrydag in die Bo-Kaap aangetrek, met die sjiffontooisel om haar gesig gevou, in Atlas Trading Company staan en ’n hele drie kilo’s rissies bestel. Die speseryehandelaar bo in Waalstraat voorsien aan omtrent die hele Skiereiland en hulle verpak meestal in groot maat.

Wat, wonder ek, gaan die tannie met al daai rissies maak? Tensy sy dit met haar skoondogters deel, natuurlik .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.