AGTERBLAD
Die toebroodjie-trend en #9 ander goed op die Fomolistas se radar
Hierdie week se aflewering is bietjie van 'n drankie-en-kostravaganza. LAUREEN ROSSOUW en ANNELIESE BURGESS rapporteer oor eiertoebroodjies, 'n slaaisous met heel suurlemoene, Kewpie-mayonnaise, 'n martini spritz, bubbly in 'n blik, en die wondere van 'n goedkoop eierstomer.

Deel
#1 Die groot toebroodjie-trend
ONS raak altyd opgewonde om te hoor as 'n bestaande neiging nek omgedraai en as iets anders hernu word.
Volgens Studio H is dit die jaar van die toebroodjie. Brood en toebroodjies is terug nadat dit vir 'n paar jaar (ons vermoed dieselfde tyd toe die wêreld bewus geraak het van die nadele van gluten, wat saamgeval het met 'n oplewing in die Banting/Keto-trend) van die radar verdwyn het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Van stinkafrikaners tot Oscar-nominasie
12 goed op ons radar wat ons opgewonde maak
Kitsnoedels tot sestigerseks: 2025 se trends
Van die beste vir die sesde, dieselfde vir die elfde
Tjokkies, whiskeys en alleentyd
Die styl van die Instagram-oumagrootjie
Deel
-
Deel