Buig diep en koester jou innerlike Japannees

DIE LAASTE WOORD

Buig diep en koester jou innerlike Japannees

Ons boekeredakteur voel 'n aanklank by Oosterse filosofie en soek soms na woorde vir vae gevoelens wat moeilik is om vas te pen en amper onmoontlik om te verwoord.

AFRIKANERS se stamboom is ’n besige padkaart van bloedlyne, kom ons wees eerlik. Het jy al gewonder of jy Oosterse bloed het? Wel, daar is iets aan die vorm van my oë. Van kleins af het ek intens belanggestel in alles wat met Japan te doen het. My eerste Japannese liefde was Haruki Murakami. Die droomagtigheid van sy romans het by my geresoneer: vol los drade en punte wat nie vasgeknoop word nie, ryk en surrealisties.

Intussen het ek nog ’n paar Japanse skrywers gelees, en nou is ek nie meer so seker nie. Japannese letterkunde herinner my sterk aan Koreaanse letterkunde, wat nie by my resoneer nie: baie vertellings en lang innerlike monoloë. Daar is ’n woord voor: Jouska.

 Jouska is a word that describes the act of repeatedly playing out a hypothetical conversation in your head. It's a modern term that's used to describe a common human experience...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.