Ek het dit by die paddastoele gehoor

DIE LAASTE WOORD

Ek het dit by die paddastoele gehoor

Ons boekeredakteur wonder hoekom al wat leef en beef so dringend wil kommunikeer.

HOEKOM het mense hierdie dwingende begeerte om te kommunikeer? Ons is altyd op soek na woorde. Ons wil ons gedagtes uitdruk, deel, aangee. Ons wil verduidelik. Ons wil verstaan word.

Kommunikasie is ook nie net tot mense beperk nie.

Sampioene kommunikeer met mekaar. Die Britse rekenaarwetenskaplike Andrew Adamatzky het navorsing daaroor gedoen. Hy beweer sampioene het tot 50 woorde in hulle woordeskat, georganiseer in sinne. Hulle kommunikeer deur elektriese seine te stuur deur hulle rafelrige filament wat hifes (hyphae) genoem word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.