Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Marthinus Basson
Hy word as een van Suid-Afrika se veelsydigste teaterpersoonlikhede beskou. Vandag vra LAUREEN ROSSOUW haar vrae aan die briljante akteur, regisseur, ontwerper en vertaler Marthinus Basson.
Deel
HY was 'n laatlammetjie, het op 'n plaas naby Darling grootgeword en was twee jaar by Boishaai en een jaar by die Universiteit Stellenbosch se dramaskool. Daarna het Marthinus Basson gewerk vir The Space Theatre, Kruik se drama-afdeling, Sukovs en later 'n horde klein geselskappe soos Pieter-Dirk Uys se Syrkel, Dawie Malan se Leaping Priests, Chris Pretorius se Glass Theatre, asook sy eie drie geselskappe, Vleis, Rys en Aartappels, TEATERTeater en nou ná aftrede ná 17 jaar as dosent by US dramaskool, RaminiDam.
1. Beskryf jouself in 'n hashtag?
#soortvanhoopvolmaarnieeintlikniewantdistydomomtetip..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15+ vrae aan De Klerk Oelofse
15+ vrae aan Herman Lategan
15+ vrae aan Nina Swart
15+ vrae aan Willem Anker
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.