15+ vrae aan Fanie Naudé

AGTERBLAD

15+ vrae aan Fanie Naudé

Terwyl die bekroonde skrywer S.J. Naudé teen ’n slakkepas aan ’n nuwe boek in Stellenbosch werk, een wat dalk weer ongemaklik tussen genres sal huiwer, het LAUREEN ROSSOUW ingeloer en hom 'n paar vrae gevra.

SY grootwordplek was voorstedelike Gauteng en vakansies het hy op ’n Oos-Vrystaatse plaas deurgebring. S.J. (Fanie) Naudé het in Pretoria, Stellenbosch, Brittanje en Amerika studeer en jare lank as regspraktisyn in die Noordelike Halfrond gewerk. Sy boeke het in ’n paar tale verskyn en is met 'n handvol pryse bekroon, insluitend die UJ-letterkundeprys vir Afrikaans, kykNet-Rapport-prys vir fiksie, Nadine Gordimer-kortverhaalprys en die Hertzogprys.

1. Beskryf jouself in 'n hashtag?

Een van die redes waarom ek nog nooit aan enige sosiale media deelgeneem het nie, is die vermyding van so ’n soort selfbeskrywing .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.