KOM ons erken dit maar: Sekere tale leen hulle tot die uitdrukking van spesifieke aktiwiteite of velde. Duits is blykbaar die heel beste taal om in te span in hondeskole: Kort, bars bevele wat uitgeblaf kan word, soos: “Platz!"
Frans en Italiaans is tale van die liefde, en selfs in Engels vloei die lyflikheid vryer as in Afrikaans. Miskien het dit nie net te doen met die klanke van Germaanse oorsprong nie, maar ook die historiese mentaliteit: 'n preutse Calvinisme en godsdienstigheid waar die oog gevestig is op die hiernamaals en God uiters begaan is oor wat in jou binnekamer aangaan. Is jy wettig getroud? Verkeer jy met iemand van die teenoorgestelde en dus die regte geslag? Bevlek jy jouself, stort jy jou saad op die grond, pleeg jy onanisme?
Iemand wat ek ken is 'n sielkundige. Sy het met 'n tienerseun oor sy probleme gesels, toe hy skielik vooroor leun en vertroulik fluister: “Tannie, ek tos."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE LAASTE WOORD
Kom ons praat Afrikaans oor seks
Ons boekeredakteur betreur die afwesigheid van 'n bruikbare leksikont in ons moedertaal.
Deel
KOM ons erken dit maar: Sekere tale leen hulle tot die uitdrukking van spesifieke aktiwiteite of velde. Duits is blykbaar die heel beste taal om in te span in hondeskole: Kort, bars bevele wat uitgeblaf kan word, soos: “Platz!"
Frans en Italiaans is tale van die liefde, en selfs in Engels vloei die lyflikheid vryer as in Afrikaans. Miskien het dit nie net te doen met die klanke van Germaanse oorsprong nie, maar ook die historiese mentaliteit: 'n preutse Calvinisme en godsdienstigheid waar die oog gevestig is op die hiernamaals en God uiters begaan is oor wat in jou binnekamer aangaan. Is jy wettig getroud? Verkeer jy met iemand van die teenoorgestelde en dus die regte geslag? Bevlek jy jouself, stort jy jou saad op die grond, pleeg jy onanisme?
Iemand wat ek ken is 'n sielkundige. Sy het met 'n tienerseun oor sy probleme gesels, toe hy skielik vooroor leun en vertroulik fluister: “Tannie, ek tos."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Koester jou innerlike Japannees
Hoekom lief ons verkleinwoordjies so?
Ek het dit by die paddastoele gehoor
Waar het Griekwa-Afrikaans gebeginte?
Woorde wat in die snippermandjie hoort
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.