Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Carel Nel
Die bekroonde akteur Carel Nel het pas saam met sy vrou, Cintaine Schutte, in 'n Begin in die ikoniese Markteater in Johannesburg opgetree – 'n ongelooflike voorreg, sê hy. LAUREEN ROSSOUW het hom 'n paar vrae gevra.
Deel
HY was gelukkig genoeg, sê Carel Nel, om einde 2024 in die TV-reeks Niggies te kon speel wat in Maart op KykNET te sien gaan wees. Dit is die ware verhaal van twee niggies wat in 1965 in Odendaalsrus vermoor is. Hy voel dit gee weer lewe aan dié twee dogtertjies wie se lewe wreed kortgeknip is. En dan kom nog 'n reeks later vanjaar op Showmax, maar daaroor kan hy nie nou al uitwei nie.
Carel het in Bloemfontein grootgeword. “Skool, swot, als. My pa was 'n dokter én boer, ek het dus the best of both worlds gekry. Stad in die week en plaas oor die naweek."
1. Beskryf jouself in 'n hashtag?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15+ vrae aan Marthinus Basson
15+ vrae aan De Klerk Oelofse
15+ vrae aan Nina Swart
Ian Roberts is terug in die dorp
15 vrae: Mandri Sutherland
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.