EK het al meermale hier genoem hoeveel bewondering ek het vir tale wat ’n hele, komplekse en amper onverwoordbare gevoel of begrip in een woord kan saamvat. In Afrikaans het ons vroeër spreekwoorde vir hierdie doel ingespan: Jy teken ’n prentjie en die hoorder weet presies wat jy bedoel, byvoorbeeld: Moenie die wa voor die perde span nie. Maar ons het die plaasopstalle en die waspoor agtergelaat en ons taal het verarm. Deesdae gebruik ’n mens ’n emoji of ’n GIF om komplekse, gemengde en moeilik definieerbare gevoelens uit te druk.
Een woord vir ’n ingewikkelde konsep
Een van die tale, benewens Japannees, wat flink woeker met ’n enkele woord vir ’n ingewikkelde konsep, is Duits. Een van my gunstelinge, en ’n woord wat deesdae weer warm in my nek asemhaal, is die woord Torschlusspanik. In Afrikaans sou mens ’n sin moet gebruik om dit uit te druk: Paniek of vrees dat die hek gaan toemaak voordat jy jou doelwitte bereik het. Dat die uurglas leegloop. Dis waaraan ek ly, veral noudat Vrye Weekblad gaan toemaak. Watter platforms bly oor om my ideaal uit te leef om te kommunikeer, veral oor boeke?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DIE LAASTE WOORD
O, my tyd, waar op aarde is die tyd heen?
Ons boekeredakteur betreur die verloop van tyd en wonder of daar tyd oor is om haar ideale te verwesenlik.
Deel
EK het al meermale hier genoem hoeveel bewondering ek het vir tale wat ’n hele, komplekse en amper onverwoordbare gevoel of begrip in een woord kan saamvat. In Afrikaans het ons vroeër spreekwoorde vir hierdie doel ingespan: Jy teken ’n prentjie en die hoorder weet presies wat jy bedoel, byvoorbeeld: Moenie die wa voor die perde span nie. Maar ons het die plaasopstalle en die waspoor agtergelaat en ons taal het verarm. Deesdae gebruik ’n mens ’n emoji of ’n GIF om komplekse, gemengde en moeilik definieerbare gevoelens uit te druk.
Een woord vir ’n ingewikkelde konsep
Een van die tale, benewens Japannees, wat flink woeker met ’n enkele woord vir ’n ingewikkelde konsep, is Duits. Een van my gunstelinge, en ’n woord wat deesdae weer warm in my nek asemhaal, is die woord Torschlusspanik. In Afrikaans sou mens ’n sin moet gebruik om dit uit te druk: Paniek of vrees dat die hek gaan toemaak voordat jy jou doelwitte bereik het. Dat die uurglas leegloop. Dis waaraan ek ly, veral noudat Vrye Weekblad gaan toemaak. Watter platforms bly oor om my ideaal uit te leef om te kommunikeer, veral oor boeke?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kom ons praat Afrikaans oor seks
Koester jou innerlike Japannees
Hoekom lief ons verkleinwoordjies so?
Ek het dit by die paddastoele gehoor
Waar het Griekwa-Afrikaans gebeginte?
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.