BROLLOKS & BITTERGAL | Tronkvoëls, hekse, ANC se vrot...

SKINDERSTORIES

BROLLOKS & BITTERGAL | Tronkvoëls, hekse, ANC se vrot appels en Orania se lae standaarde

Die ou skinderbekke het die week weer baie speserye om te sprinkel. Van die korrupte vrot spul in die anti-Ramaphosa-terugvegbende tot die bisarre veldtog teen Pravin Gordhan en die EFF se vieslike maniere. Hulle het ook lekker gelag oor hoe DD “Die Kat" Mabuza almal uitoorlê het met sy slimstreke rondom die ANC se (sogenaamde) Integriteitskomissie, en die hoofseun van Orania se moelikheid met geld.

’n Sak vrot appels

Ons weet Hillary Clinton se verwysing na Trump-ondersteuners as a “basket of deplorables” het nie goed afgegaan nie, maar as ons kyk na die prominente lede van die anti-Ramaphosa-terugvegbende is dit regtig die gepaste term.

Boaan die lys is Ace Magashule, die Vrystaat se rowerkoning en sekretaris-generaal van die ANC...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.