Ek het onlangs soos gewoonlik na Kommentaar op SABC geluister en een van die gespreksgenote was Max du Preez.
Max het toe die geval van Panyaza Lesufi en Afrikaanse skole in Gauteng bespreek is, voorgestel dat die skole eerder oorskakel na dubbelmedium skole.
Ek stem glad nie met Max saam nie. Dit is duidelik dat hy geen kennis dra van wat tans in die onderwys in Gauteng aangaan nie. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.