Oor politieke (in)korrektheid, sensuur, haatspraak en vryheid ...

DIE HEKWAGTERS VAN HAATSPRAAK

Oor politieke (in)korrektheid, sensuur, haatspraak en vryheid van assosiasie

Wat baat politieke korrektheid ons nou eintlik, vra MERCY KANNEMEYER. Is dit nie júis beter om 'n graaf 'n graaf te noem nie? 'n Mens kan te ‘woke’ wees, jy weet.

politically correct

 adjective

conforming to a belief that language and practices which could offend political sensibilities (as in matters of sex or race) should be eliminated. – Merriam Webster..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.