’n Skorokoro in die ANC se enjinkamer

VERBATIM

’n Skorokoro in die ANC se enjinkamer

’n Klompie dinge wat dié week gesê is.

Sy’s al weer dronkgeslaan

Ek is oortuig daarvan dat ons land ver van ontwikkeling of verbetering is, want daar is diegene onder ons wat die steun van die media het, wat die kuns bemeester het om sommige van ons te demoniseer, en ongelukkig word hulle as baie toegewyd, rein en onskuldig gesien terwyl hulle aandele in van dié instellings het.

– Bathabile Dlamini, gewese minister van maatskaplike ontwikkeling, in haar bedankingsbrief as parlementslid. (Die “instellings” waarna sy verwys, is klaarblyklik handelsbanke.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.