FLINKE VOETWERK
’n Kykie agter die diplomasie-gordyn
In die lig van die Zindzi-tweets en die uitgelekte memo’s oor ’n “onbekwame” Trump gee SANDRA BOTHA, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur, haar nie-so-beskeie mening oor wat dit verg om in vandag se politieke milieu ’n diplomaat te wees.

Deel
EK het net een diplomaat geken voordat ek self hierdie vreemde glanswêreld van intrige en swier as Suid-Afrika se ambassadeur van die Tsjeggiese Republiek betree het.
Die eks-ambassadeur het geweet ek was ’n totale groentjie en het my vir ontbyt genooi om ’n paar belangrike wenke te deel: Gaan vroeg na enige geleentheid, groet almal, eet iets dan hoef jy nie by die huis te kook nie, en dan kan jy gou weer verdwyn.
Hy het met ’n mond vol kos gepraat en ek het besef sy natuurlike vriendelikheid en gulhartigheid was deurslaggewend in sy sukses eerder as sy manier van eet. Hy was ook ’n ervare politikus en ’n deurleefde patriot...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel