O wye en droewe land

HIER OM TE BLY

O wye en droewe land

'n Ongekende vlaag swartgalligheid is besig om Suid-Afrika te verswelg. Die vlakke van moedeloosheid, magteloosheid, vervreemding, polarisering en woede voel hoër as selfs in die stormagtige laat 1980’s. MAX DU PREEZ weier egter halsstarrig om in dié koor saam te sing.

O wye en droewe land, alleen
onder die groot suidersterre.
Sal nooit 'n hoë blydskap kom
deur jou stil droefenis? – NP Van Wyk Louw

Sy dogter emigreer volgende maand Nieu-Seeland toe, sê my jonger broer gister vir my. My ouer broer se twee seuns is klaar landuit: Die een bly in Finland en die ander een in Australië. My suster se dogter bly lankal in Kanada.

Ons Du Preezs is die nasate van hardegat-Franse Hugenote wat van godsdienstige vervolging gevlug en in 1688 in die Kaap aangekom het. Tussen toe en nou is bloedlyne van Duitsers, Nederlanders, Skotte, Khoi-Khoi en Asiatiese slawe met die Franse bloed vermeng. Hulle was later grensboere en nog later Voortrekkers. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X