'n Debat woed oor media-etiek nadat die joernalis Marianne Thamm die EFF se teenstrydighede as vonkelwynvegters en sjampanje-sosialiste oopgekrap het. Die waarheid moet opgeweeg word teenoor mense se privaatheid, skryf HERMAN WASSERMAN, maar joernaliste kan nie die gesprek op hul eie hê nie.
Aldus 'n voormalige redakteur van die Boston Globe, Thomas Winship, wat in die 1960's tot 80's aan die stuur was van dié beroemde Amerikaanse koerant.
In ons hedendaagse tydvak, wat soms die “post-waarheid”-era genoem word as gevolg van die toename in fopnuus en die dalende vertroue in joernalistiek wêreldwyd, klink hierdie woorde weer vars. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
POLEMIEK
Swartsaksnuffelary en etiese dilemmas
'n Debat woed oor media-etiek nadat die joernalis Marianne Thamm die EFF se teenstrydighede as vonkelwynvegters en sjampanje-sosialiste oopgekrap het. Die waarheid moet opgeweeg word teenoor mense se privaatheid, skryf HERMAN WASSERMAN, maar joernaliste kan nie die gesprek op hul eie hê nie.
Deel
“LESERS onthou foute langer as scoops.”
Aldus 'n voormalige redakteur van die Boston Globe, Thomas Winship, wat in die 1960's tot 80's aan die stuur was van dié beroemde Amerikaanse koerant.
In ons hedendaagse tydvak, wat soms die “post-waarheid”-era genoem word as gevolg van die toename in fopnuus en die dalende vertroue in joernalistiek wêreldwyd, klink hierdie woorde weer vars. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Herman Wasserman
OntlederHerman Wasserman is professor van mediastudies en direkteur van die Sentrum vir Film- en Mediastudies aan die Universiteit van Kaapstad. Sy jongste boek is The Ethics of Engagement.