Britse verneukery in die soeke na die oorsprong van die mens

WETENSKAPLIKE ONTDEKKINGS

Britse verneukery in die soeke na die oorsprong van die mens

Intrige, skandale en bekgevegte. Nee, dis nie politiek nie, maar die stories oor die ontdekkings van die Taung-kind en die Britse Piltdown-skedel. En soos JAN HORN skryf, stories is die vleis om die feite.


'N PAAR weke gelede was ek by 'n lesing oor die opgrawings van Homo naledi in die Wieg van die Mensdom.

Die spreker was dr. Marina Elliot, een van die ses slanke vroue wat die beklemmende, nou rotstonnels in die grotkompleks kon baasraak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X