Dis tyd om dié 10 ‘onaantasbare’ groepe kort te vat

WETTELOOSHEID

Dis tyd om dié 10 ‘onaantasbare’ groepe kort te vat

Dit is van kritieke belang om korrupte sleutelfigure in die politieke en sakewêreld en ander misdadigers te vervolg sodat landsburgers weer kan glo in reg en orde, en ’n “nuwe daeraad”, skryf WILLIAM GUMEDE.

TIEN onaantasbare groepe sal in die openbaar aangevat moet word om die oppergesag van die reg en orde te herstel en ’n kultuur van aanspreeklikheid te vestig – wat uiters belangrik is om vertroue en hoop te herstel en groei aan te wakker. 

Die gebrek aan reg en orde, asook ’n kultuur van straffeloosheid, ondermyn groei, beleggings en vertroue in die land, en uiteindelik ook pres. Cyril Ramaphosa se hoop vir ’n “nuwe daeraad”.

Om Suid-Afrika se onaantasbares vas te vat sal ’n kataliserende, reinigende effek hê op die korrupsie wat in die politiek, onder sakelui en in gemeenskappe posgevat het. Die onaantasbares het hul eie parallelle regering en stelsel van begunstiging geskep, waardeur hulle werk, “dienste” en beskerming aan hul vriende, bondgenote en ondersteuners gee...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.