Godsdienstige rituele: Afrika se redding?

SOSIALE KAPITAAL

Godsdienstige rituele: Afrika se redding?

Armoede bly een van die grootste struikelblokke vir volhoubare ontwikkeling. Help dit nog om daaroor te preek of bid? Dit help in Afrika, sê CAS WEPENER en IGNATIUS SWART, waar godsdiens nog ’n groot rolspeler in die skepping van sosiale kapitaal is. En nou is daar boonop jare se navorsing wat dit staaf.

  • 23 Augustus 2019
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 11 van 31
  • Cas Wepener and Ignatius Swart

’N GROEIENDE veld in die sosiale wetenskappe en ook teologie is die onderwerp van godsdiens en ontwikkeling.

Ons kan eenvoudig nie die invloed wat godsdiens op mense het, ignoreer wanneer dit by die bevordering van volhoubare ontwikkeling kom nie. En dit is by uitstek die geval op ’n vasteland soos Afrika waar godsdiens so ’n deurslaggewende rol in die oorgrote meerderheid mense se lewe speel.

Jare gelede het John Mbiti al in sy bekende African religions and philosophy geskryf: “Africans are notoriously religious.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.