LESERSBRIEF | Ons is nie immuun teen boosheid nie

VERVREEMDING

LESERSBRIEF | Ons is nie immuun teen boosheid nie

Elkeen van ons is verantwoordbaar aan sy eie gewete.

  • 30 Augustus 2019
  • Vrye Denker
  • 2 min om te lees
  • artikel 30 van 32

DIE filmweergawe van Die Swerfjare van Poppie Nongena wat laas week by die Silwerskermfees vertoon is, het die boek meesterlik saamgevat. Die sentrale boodskap van die vervreemding wat deel word van die botsing tussen waardigheid en onmenslikheid in die lewe van stedelike swart mense in die pasboekjare word sonder enige oorbodigheid uitgebeeld.

Die onvergeetlike gebaar waarmee die film eindig, sal nog lank by gehore spook. Dit is evokatief van die boek se: “Maar die hardheid wat in haar hart kom sit het, weet sy, is nou vir altyd daar.”

Die film herinner aan die gedagtes van Hannah Arendt, wat as Jodin vir haar lewe uit Europa moes vlug, oor die banaliteit van boosheid. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.